Jaarboeke

Uitvoerbaarheidstudies 700


 
Modulekode EOW 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Oorsig van faktore wat die uitvoerbaarheid van voorgenome ontwikkelings beïnvloed. Gedetailleerde finansiële lewensvatbaarheidstudies van verskillende tipes eiendomsontwikkelings.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes EOW 710 GS
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Konstruksie-ekonomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences